VEILING
VEILING
Hoërskool Heilbron beskik oor 5 oorspronklike olieverf skilderye op bord, wat ons op veiling beskikbaar stel aan die publiek.
Die veiling sluit op 5 Desember 2023 om 12:00. Elke skildery se besonderhede is onder die skildery beskikbaar.
Bie op die skildery waarin u belangstel deur kommentaar met u aanbod op die skildery te plaas.
Elke nuwe aanbod moet met ‘n minimum van R100 verhoog word. Dit kan met meer as R100 verhoog word.
