Nuus

Graad R en 1 opedag

Bronnies sien baie uit om julle elkeen te verwelkom!!

Spogtalent by Bronnies

Bronnies het gewys dat ons net so goed in kultuur is as enige ander terein vaar

Mini-Tennis

Vanjaar se mini-Tennis seisoen was baie lekker en suksesvol!!

ALUMNI FONDS

Klop jou hart groen vir Heilbron?

Ondersteun Hoërskool Heilbron om meer as net goeie herinneringe te laat voortleef. Jou bydrae sal help om ons skool in werklikheid suksesvol te laat voortbou en vlerke te gee vir die drome van ons kinders.