Mini-Tennis

Vanjaar se mini-Tennis seisoen was baie lekker en suksesvol!! ????????

Heilbron seuns 1 wen die A-liga ????????

Heilbron seuns 2 eindig 2de in die A liga

Heilbron seuns 3 eindig 4de in die B-liga

Heilbron dogters eindig 4de in die B-liga

Baie geluk aan ons mini tennisspelers!! Ons is baie trots op julle ????????????????

ALUMNI FONDS

Klop jou hart groen vir Heilbron?

Ondersteun Hoërskool Heilbron om meer as net goeie herinneringe te laat voortleef. Jou bydrae sal help om ons skool in werklikheid suksesvol te laat voortbou en vlerke te gee vir die drome van ons kinders.