Heilbron Veiling

‼️ VEILING ‼️ VEILING‼️

Hoërskool Heilbron beskik oor 5 oorspronklike olieverf skilderye op bord, wat ons op veiling beskikbaar stel aan die publiek.

Die veiling sluit op 5 Desember 2023 om 12:00. Elke skildery se besonderhede is onder die skildery beskikbaar.

Hoe om te bie:

???? Bie op die skildery waarin u belangstel deur kommentaar met u aanbod op die skildery te plaas.

???? Elke nuwe aanbod moet met ‘n minimum van R100 verhoog word. Dit kan met meer as R100 verhoog word.

ALUMNI FONDS

Klop jou hart groen vir Heilbron?

Ondersteun Hoërskool Heilbron om meer as net goeie herinneringe te laat voortleef. Jou bydrae sal help om ons skool in werklikheid suksesvol te laat voortbou en vlerke te gee vir die drome van ons kinders.